Ek sien baie van julle praat Nederlands op hierdie forum. Ek wil maar net vir julle hallo sê in Afrikaans. Ek is seker julle sal my verstaan. Wees nie bevrees nie, ek sal nie my “posts” in Afrikaans plaas nie, ek sal dit altyd in Engels doen. Ek skryf maar net so bietjie Afrikaans, ek dink ek is dalk die enigste Afrikaanse ou op hierdie forum.
Looking at your message (marginally understandable for german speaking members) I am pretty sure you can post in Afrikaans on the Nederlands (Dutch) forum.